Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+

  • 2 Samuel 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wat Agitoʹfel betref, hy het gesien dat sy raad nie opgevolg is nie,+ en hy het ’n esel opgesaal en opgestaan en na sy huis in sy eie stad gegaan.+ Toe het hy aan sy huisgesin bevele gegee+ en homself verwurg+ en so gesterf.+ En hy is in die graf van sy voorvaders begrawe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel