2 Samuel 17:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Husai het verder gesê: “U ken u vader en sy manne goed, dat hulle sterk is,+ en hulle is bitter van siel,+ soos ’n berin wat haar kleintjies in die veld verloor het;+ en u vader is ’n krygsman,+ en hy sal nie by die mense oornag nie.
8 En Husai het verder gesê: “U ken u vader en sy manne goed, dat hulle sterk is,+ en hulle is bitter van siel,+ soos ’n berin wat haar kleintjies in die veld verloor het;+ en u vader is ’n krygsman,+ en hy sal nie by die mense oornag nie.