30 En Sihon, die koning van Hesbon, het ons nie by hom laat deurtrek nie, want Jehovah jou God het sy gees onversetlik laat word+ en sy hart laat verhard, ten einde hom in jou hand te gee, net soos vandag.+
20 Maar Amaʹsia het nie geluister nie; want dit het van die ware God+ gekom met die doel om hulle in sy hand te gee, omdat hulle die gode van Edom+ gesoek het.