15 En die koning het nie na die volk geluister nie,+ want die wending van sake het van Jehovah gekom,+ sodat hy inderdaad sy woord kon uitvoer+ wat Jehovah deur middel van Ahiʹa,+ die Siloniet, tot Jeroʹbeam, die seun van Nebat, gespreek het.
7 Maar die ondergang+ van Ahaʹsia was van God,+ deurdat hy na Joram toe gekom het; en toe hy kom, het hy saam met Joram uitgetrek+ na Jehu,+ die kleinseun van Nimsi,+ wat Jehovah gesalf het+ om die huis van Agab uit te roei.+