5 En koning Dawid het tot by Bahuʹrim+ gekom, en kyk! ’n man uit die familie van Saul se huis het daarvandaan uitgekom, en sy naam was Siʹmeï,+ die seun van Gera, en hy het uitgekom en ’n vloek uitgespreek terwyl hy uitgekom het.+
36 Laastens het die koning gestuur en Siʹmeï+ laat roep en vir hom gesê: “Bou vir jou ’n huis in Jerusalem, en jy moet daar woon en nie daarvandaan uitgaan na hierdie en daardie plek nie.
44 En die koning het verder vir Siʹmeï gesê: “Jy ken beslis al die kwaad wat jou hart goed weet jy my vader Dawid aangedoen het;+ en Jehovah sal beslis die kwaad wat jy aangerig het, op jou eie hoof laat terugkom.+