Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 2:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En op die dag dat jy uitgaan en wanneer jy oor die Kidronstroomvallei+ trek, moet jy beslis weet dat jy sekerlik sal sterf.+ Die bloedskuld vir jou sal op jou eie hoof wees.”+

  • Psalm 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+

      En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+

  • Spreuke 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Deur sy eie oortredings sal die goddelose gevang word,+ en in die toue van sy eie sonde sal hy vasgegryp word.+

  • Esegiël 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Die siel wat sondig—dié sal sterf.+ ’n Seun sal geen skuld dra weens die oortreding van die vader nie, en ’n vader sal geen skuld dra weens die oortreding van die seun nie.+ Die regverdigheid van die regverdige sal op hom wees,+ en die goddeloosheid van ’n goddelose sal op hom wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel