16 Ook die fees van die oes van die eerste ryp vrugte+ van jou arbeid, van wat jy op die land saai;+ en die fees van die insameling teen die uitgang van die jaar, wanneer jy jou arbeid van die land af insamel.+
14 Toe het hulle in die wet wat Jehovah deur middel van Moses+ beveel het, geskrywe gevind dat die kinders van Israel gedurende die fees in die sewende maand+ in hutte moet woon,+