-
2 Konings 23:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 Toe Josiʹa omdraai, het hy die grafte gesien wat daar op die berg was. En hy het die beendere uit die grafte laat haal en dit op die altaar verbrand,+ om dit ongeskik vir aanbidding te maak, volgens Jehovah se woord+ wat verkondig is deur die man van die ware God,+ wat hierdie dinge verkondig het.
-