15 En ook die altaar wat in Bet-El was,+ die hoogte wat gemaak is deur Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het,+ selfs daardie altaar en die hoogte het hy afgebreek. Toe het hy die hoogte verbrand; hy het dit tot stof vermaal en die heilige paal verbrand.