Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 kyk, daarom bring ek rampspoed oor die huis van Jeroʹbeam, en ek sal beslis van Jeroʹbeam uitroei elkeen wat manlik is,+ ’n hulpelose en waardelose in Israel;+ en ek sal inderdaad heeltemal ontslae raak van die huis van Jeroʹbeam,+ net soos ’n mens die mis wegruim totdat daar niks van oor is nie.+

  • 1 Konings 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En onmiddellik nadat hy koning geword het, het hy die hele huis van Jeroʹbeam uitgeroei. Hy het van Jeroʹbeam niemand laat oorbly wat asemhaal nie totdat hy hulle verdelg het, volgens Jehovah se woord wat hy deur middel van sy kneg Ahiʹa, die Siloniet,+ gespreek het,

  • 2 Konings 17:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 totdat Jehovah Israel onder sy oë uit verwyder het,+ net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gespreek het.+ So het Israel uit sy eie land in ballingskap na Assiʹrië gegaan, tot vandag toe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel