Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En so waar as Jehovah, die God van Israel, lewe, wat my daarvan teruggehou het om jou kwaad aan te doen,+ as jy jou nie gehaas het om my tegemoet te kom nie,+ sou daar andersyds beslis nie tot die môrelig vir Nabal enigeen oorgebly het wat manlik is nie.”+

  • 1 Konings 16:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En toe hy begin regeer, onmiddellik nadat hy op sy troon gaan sit het, het hy die hele huis van Baäsa uitgeroei. Hy het van hom niemand laat oorbly wat manlik is nie,+ ook nie sy bloedwrekers+ of sy vriende nie.

  • 2 Konings 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die hele huis van Agab sal vergaan; en ek sal van Agab uitroei+ elkeen wat manlik is+ en elke hulpelose en waardelose+ in Israel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel