7 Hierop het Saul vir sy dienaar gesê: “En as ons sou gaan, wat sal ons vir die man bring?+ Want die brood het uit ons houers verdwyn, en daar is niks om as ’n geskenk+ vir die man van die ware God te bring nie. Wat het ons by ons?”
42 En daar het ’n man uit Baäl-Saliʹsa+ gekom, en hy het vir die man van die ware God brood gebring+ van die eerste ryp vrugte,+ twintig garsbrode,+ en nuwe graan in sy broodsak. Toe het hy gesê: “Gee dit vir die mense sodat hulle kan eet.”+