Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet tien brode in jou hand neem+ en bestrooide koeke en ’n fles+ heuning, en jy moet na hom toe gaan.+ Hy sal beslis vir jou sê wat met die seun gaan gebeur.”+

  • 2 Konings 4:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En daar het ’n man uit Baäl-Saliʹsa+ gekom, en hy het vir die man van die ware God brood gebring+ van die eerste ryp vrugte,+ twintig garsbrode,+ en nuwe graan in sy broodsak. Toe het hy gesê: “Gee dit vir die mense sodat hulle kan eet.”+

  • Galasiërs 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarbenewens moet elkeen wat mondeling+ in die woord onderrig word, in alle goeie dinge deel+ met die een wat sulke mondelinge onderrig gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel