26 En hy het die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die huis van die koning geneem;+ en hy het alles geneem.+ En verder het hy al die goue skilde geneem wat Salomo gemaak het.+
14 En hy het al die goud en silwer geneem, en al die voorwerpe wat in die huis van Jehovah+ en in die skatte van die huis van die koning te vinde was, en die gyselaars, en toe na Samariʹa teruggekeer.