2 Konings 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+ 2 Kronieke 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ maar nie met ’n volkome+ hart nie. 2 Kronieke 31:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God. Psalm 119:80 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 80 Laat my hart onberispelik wees in u voorskrifte,+Sodat ek nie beskaamd staan nie.+
3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+
20 En Hiskiʹa het in die hele Juda so gedoen, en hy het bly doen wat goed+ en reg+ en getrou+ was voor Jehovah sy God.