Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:61
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 61 En julle hart moet volkome+ met Jehovah ons God wees deur volgens sy voorskrifte te wandel en deur sy gebooie te onderhou, soos vandag.”

  • 1 Konings 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.

  • 2 Konings 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ maar nie soos sy voorvader Dawid nie.+ Hy het gedoen volgens alles wat sy vader Joas gedoen het.+

  • Psalm 78:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En hulle hart was nie standvastig teenoor hom nie;+

      En hulle was nie getrou in sy verbond nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel