Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 11:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En aan sy seun sal ek een stam gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.+

  • 2 Kronieke 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Jehovah wou die huis van Dawid nie verdelg nie,+ ter wille van die verbond+ wat hy met Dawid gesluit het, en net soos hy gesê het dat hy aan hom+ en aan sy seuns altyd ’n lamp sou gee.+

  • Psalm 132:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daar sal ek die horing van Dawid laat groei.+

      Ek het ’n lamp vir my gesalfde gereedgemaak.+

  • Lukas 1:69
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid,

  • Lukas 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 ’n lig+ om die sluier+ te verwyder van die nasies+ en ’n heerlikheid van u volk Israel.”

  • Johannes 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die ware lig+ wat vir elke soort mens+ lig gee,+ het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom.

  • Johannes 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.”

  • Openbaring 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om aan julle te getuig van hierdie dinge vir die gemeentes. Ek is die wortel+ en die nakomeling+ van Dawid, en die helder môrester.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel