24 En daar was selfs manlike tempelprostitute in die land.+ Hulle het gehandel volgens al die verfoeilike dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+
9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+