Deuteronomium 23:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Geeneen van die dogters van Israel mag ’n tempelprostituut word nie,+ en ook mag geeneen van die seuns van Israel ’n tempelprostituut word nie.+ 1 Konings 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy het die manlike tempelprostitute uit die land laat verdwyn+ en al die drekgode+ verwyder wat sy voorvaders gemaak het.+ 1 Konings 22:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En die res van die manlike tempelprostitute+ wat in die dae van sy vader Asa oorgebly het, het hy uit die land weggeruim.+
17 “Geeneen van die dogters van Israel mag ’n tempelprostituut word nie,+ en ook mag geeneen van die seuns van Israel ’n tempelprostituut word nie.+
12 En hy het die manlike tempelprostitute uit die land laat verdwyn+ en al die drekgode+ verwyder wat sy voorvaders gemaak het.+
46 En die res van die manlike tempelprostitute+ wat in die dae van sy vader Asa oorgebly het, het hy uit die land weggeruim.+