Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Jy mag vir jou geen gesnede beeld of ’n afbeelding van enigiets maak wat bo in die hemel is of wat onder op die aarde is of wat in die waters onder die aarde is nie.+

  • 2 Kronieke 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het die vreemde altare+ en die hoogtes+ verwyder en die heilige pilare stukkend gebreek+ en die heilige pale afgekap.+

  • Jeremia 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel