Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 6:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En gedurende daardie nag het Jehovah vir hom gesê: “Neem die jong bul, die bul wat aan jou vader behoort, dit is die tweede jong bul van sewe jaar, en jy moet die altaar van Baäl+ wat jou vader s’n is, afbreek, en die heilige paal wat daar langsaan is, moet jy afkap.+

  • 2 Konings 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hy het die hoogtes verwyder+ en die heilige pilare in stukke gebreek+ en die heilige+ paal afgekap en die koperslang+ verbrysel wat Moses gemaak het;+ want tot op dié dae het die kinders van Israel voortdurend offerrook+ daarvoor laat opgaan, en dit is die koperslang-afgod+ genoem.

  • 2 Konings 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarbenewens het hy die heilige paal+ uit die huis van Jehovah na die buitewyke van Jerusalem gebring, na die Kidronstroomvallei, en dit in die Kidronstroomvallei verbrand+ en dit tot stof vermaal en die stof daarvan op die grafte+ van die kinders van die volk gegooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel