Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En jou huis en jou koninkryk sal beslis tot onbepaalde tyd voor jou bestendig wees; jou troon sal tot onbepaalde tyd stewig gevestig word.”’”+

  • 1 Kronieke 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘“En wanneer jou dae vervul is om heen te gaan om by jou voorvaders te wees,+ sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat een van jou seuns sal wees,+ en ek sal inderdaad sy koningskap stewig vestig.+

  • 1 Kronieke 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Kyk! ’n Seun+ word vir jou gebore. Hy sal ’n man van rus wees, en ek sal hom beslis rus gee van al sy vyande rondom;+ want Salomo+ sal sy naam wees, en in sy dae sal ek vrede+ en stilte aan Israel verskaf.

  • 1 Kronieke 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek sal beslis sy koningskap+ tot onbepaalde tyd stewig vestig as hy vasbeslote is om my gebooie+ en my regterlike beslissings+ na te kom, soos vandag.’

  • Psalm 89:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Een keer het ek in my heiligheid gesweer,+

      Vir Dawid sal ek nie leuens vertel nie.+

  • Psalm 132:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah het vir Dawid gesweer,+

      Waarlik, hy sal nie daarvan afsien nie:+

      “Van die vrug van jou liggaam+

      Sal ek op jou troon plaas.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel