52 En julle moet al die inwoners van die land voor julle uit verdryf en al hulle klipfigure vernietig,+ en al hulle beelde van gegote metaal+ moet julle vernietig, en al hulle heilige hoogtes moet julle verwoes.+
2 Julle moet al die plekke heeltemal vernietig+ waar die nasies wat julle uit hulle besitting verdryf, hulle gode gedien het, op die hoë berge en die heuwels en onder elke blaarryke boom.+
43 En hy het in al die weë van sy vader Asa bly wandel. Hy het nie daarvan afgewyk nie, deur te doen wat reg was in die oë van Jehovah.+ Net die hoogtes het nie verdwyn nie. Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+