Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Asa het gedoen wat reg was in die oë van Jehovah, soos sy voorvader Dawid.+

  • 2 Kronieke 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van Jehovah sy God.

  • 2 Kronieke 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Asa het Jehovah sy God begin aanroep+ en gesê: “O Jehovah, wanneer dit by hulp kom, maak dit nie vir u saak of daar baie is of dié wat geen krag het nie.+ Help ons, o Jehovah ons God, want op u steun ons,+ en in u naam+ het ons teen hierdie menigte gekom. O Jehovah, u is ons God.+ Moenie die sterflike mens krag teen u laat behou nie.”+

  • 2 Kronieke 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En net toe Asa hierdie woorde en die profesie van die profeet Oded+ hoor, het hy moed geskep en die walglike dinge+ laat verdwyn uit die hele land van Juda en Benjamin en uit die stede wat hy in die bergstreek van Eʹfraim+ ingeneem het, en hy het Jehovah se altaar herstel wat voor die portaal van Jehovah was.+

  • 2 Kronieke 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Jehovah was voortdurend met Joʹsafat,+ omdat hy in die vroeëre weë van sy voorvader Dawid+ gewandel het en nie die Baäls gesoek het nie.+

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel