Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar op die plek wat Jehovah in een van jou stamme sal uitkies, daar moet jy jou brandoffers bring en daar moet jy alles doen wat ek jou beveel.+

  • 1 Konings 14:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+

  • 1 Konings 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die hoogtes+ het hy nie verwyder nie.+ Nietemin was Asa se hart al sy dae volkome met Jehovah.+

  • 2 Konings 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Net die hoogtes het nie verdwyn nie.+ Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.

  • 2 Konings 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Net die hoogtes het nie verdwyn nie.+ Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+

  • 2 Konings 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Net die hoogtes het nie verdwyn nie.+ Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+

  • 2 Konings 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En as julle vir my sê: ‘In Jehovah+ ons God het ons ons vertroue gestel’,+ is dit dan nie sý hoogtes+ en sý altare wat Hiskiʹa+ verwyder het nie, terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Voor hierdie altaar moet julle julle in Jerusalem neerbuig’?”’+

  • 2 Kronieke 20:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Net die hoogtes+ het nie verdwyn nie; en die volk het nog nie hulle hart voorberei vir die God van hulle voorvaders nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel