-
1 Konings 16:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 En ook deur middel van Jehu, die seun van Hanaʹni, die profeet, het Jehovah se woord teen Baäsa en sy huis gekom,+ weens al die kwaad wat hy in die oë van Jehovah gedoen het deur hom met die werk van sy hande+ aanstoot te gee,+ sodat dit soos die huis van Jeroʹbeam sou word, en ook omdat hy hom doodgemaak het.+
-