Psalm 115:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle afgode is silwer en goud,+Die handewerk van die mens.+ Jesaja 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle land is vol waardelose gode.+ Voor die werk van hulle hande buig hulle hulle neer, voor wat hulle vingers gemaak het.+ Jesaja 44:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vormers van die gesnede beeld is almal ’n onwerklikheid,+ en hulle lieflinge sal geen voordeel bring nie;+ en as hulle getuies sien hulle niks en weet hulle niks,+ sodat hulle beskaamd staan.+
8 En hulle land is vol waardelose gode.+ Voor die werk van hulle hande buig hulle hulle neer, voor wat hulle vingers gemaak het.+
9 Die vormers van die gesnede beeld is almal ’n onwerklikheid,+ en hulle lieflinge sal geen voordeel bring nie;+ en as hulle getuies sien hulle niks en weet hulle niks,+ sodat hulle beskaamd staan.+