-
2 Konings 23:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 En die koning het by die pilaar bly staan+ en toe die verbond+ voor Jehovah gesluit, om Jehovah te volg+ en om sy gebooie+ en sy getuienisse+ en sy insettinge+ met die hele hart+ en met die hele siel+ te onderhou deur die woorde van hierdie verbond wat in hierdie boek geskryf is, uit te voer.+ Toe het die hele volk tot die verbond toegetree.+
-