Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+

  • 1 Kronieke 22:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Is Jehovah julle God nie met julle nie,+ en het hy julle nie aan alle kante rus gegee nie?+ Want hy het die inwoners van die land in my hand gegee, en die land is voor Jehovah en voor sy volk onderwerp.+

  • Psalm 46:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Jehovah van die leërs is met ons;+

      Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela.

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel