32 Daarbenewens het hy almal wat in Jerusalem en Benjamin gevind is, tot die verbond laat toetree. En die inwoners van Jerusalem het gehandel volgens die verbond van God, die God van hulle voorvaders.+
2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+