Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+

      Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+

      En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+

      Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+

  • 1 Samuel 12:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En julle mag nie afwyk om die onwerklikhede te volg+ wat geen voordeel bring+ en wat nie verlos nie, omdat hulle onwerklikhede is.

  • 2 Konings 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en hulle het sy voorskrifte en sy verbond+ wat hy met hulle voorvaders gesluit het en sy herinneringe+ waarmee hy hulle gewaarsku het, bly verwerp, en hulle het nietige afgode+ gevolg en self nietig geword,+ ja, in nabootsing van die nasies wat rondom hulle was, van wie Jehovah hulle beveel het om nie soos hulle te doen nie.+

  • Jesaja 41:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Kyk! Hulle is almal iets wat nie bestaan nie. Hulle werke is niks. Hulle gegote beelde is wind en onwerklikheid.+

  • Jeremia 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+

  • Handelinge 14:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en gesê het: “Manne, waarom doen julle hierdie dinge? Ons is ook mense+ met dieselfde gebreke+ as julle en maak die goeie nuus aan julle bekend sodat julle julle van hierdie nietige+ dinge tot die lewende God sal keer,+ wat die hemel en die aarde en die see en alles wat in hulle is, gemaak het.+

  • Romeine 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 en die heerlikheid+ van die onverderflike God verander in iets soos die beeld+ van ’n verderflike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere.+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

  • 1 Korintiërs 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Wat moet ek dan sê? Dat ’n afgodsoffer iets is, of dat ’n afgod iets is?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel