Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 16:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En hy het die berg Samariʹa vir twee talente silwer van Semer gekoop, en hy het op die berg begin bou en het die stad wat hy gebou het, Samariʹa+ genoem, na die naam van Semer, die heer van die berg.

  • 1 Konings 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ben-Hadad het toe na hom gestuur en gesê: “Mag die gode+ so aan my doen en mag hulle so daaraan toevoeg+ as die stof van Samariʹa genoeg sal wees om die hande te vul van al die manskappe wat my volg!”+

  • Jesaja 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die hoof van Eʹfraim is Samariʹa,+ en die hoof van Samariʹa is die seun van Remaʹlia.+ As julle nie geloof het nie, sal julle nie lank bly bestaan nie.”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel