2 Daarop het Iseʹbel ’n boodskapper na Eliʹa toe gestuur en gesê: “Mag die gode so doen,+ en mag hulle so daaraan toevoeg+ as ek hierdie tyd môre nie jou siel soos die siel van elkeen van hulle maak nie!”
7 Hoe kan ek jou hiervoor vergewe? Jou kinders het my verlaat, en hulle sweer+ gedurig by wat geen God is nie.+ En ek het hulle bly versadig,+ maar hulle het voortgegaan om egbreuk te pleeg,+ en hulle stroom na die huis van ’n prostituut.