Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hulle het vir hom gesê: “Kyk tog, hier is by u knegte vyftig manne, dapper persone. Laat hulle asseblief u heer gaan soek. Miskien het die gees+ van Jehovah hom opgelig en hom daarna op een van die berge of in een van die valleie gewerp.” Maar hy het gesê: “Julle moet hulle nie stuur nie.”

  • Esegiël 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ’n gees het my meegevoer,+ en ek het agter my die geluid van ’n groot geruis+ begin hoor: “Mag die heerlikheid van Jehovah vanuit sy plek geloof word.”+

  • Matteus 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarna is Jesus deur die gees die wildernis in gelei+ om deur die Duiwel versoek+ te word.

  • Handelinge 8:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Toe hulle uit die water opgekom het, het Jehovah se gees Filippus gou weggelei,+ en die eunug het hom nie meer gesien nie, want hy het sy reis met blydskap voortgesit.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel