Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En wanneer ek van u af weggaan, sal die gees+ van Jehovah u sekerlik wegvoer sonder dat ek sal weet waarheen; en ek sal Agab gaan vertel, en hy sal u nie vind nie, en hy sal my sekerlik doodmaak,+ aangesien u kneg Jehovah van sy jeug af gevrees het.+

  • 2 Konings 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hulle het vir hom gesê: “Kyk tog, hier is by u knegte vyftig manne, dapper persone. Laat hulle asseblief u heer gaan soek. Miskien het die gees+ van Jehovah hom opgelig en hom daarna op een van die berge of in een van die valleie gewerp.” Maar hy het gesê: “Julle moet hulle nie stuur nie.”

  • Esegiël 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het hy iets uitgesteek wat die vorm van ’n hand+ gehad het en my aan ’n bossie hare van my kop gevat, en ’n gees+ het my tussen die aarde en die hemel gedra en my in die visioene van God+ na Jerusalem gebring, na die ingang van die binneste poort+ wat noordwaarts kyk, waar die woonplek is van die simbool van jaloesie wat jaloesie opwek.+

  • Handelinge 8:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Toe hulle uit die water opgekom het, het Jehovah se gees Filippus gou weggelei,+ en die eunug het hom nie meer gesien nie, want hy het sy reis met blydskap voortgesit.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel