1 Kronieke 29:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 O Jehovah, die God van ons voorvaders Abraham, Isak en Israel,+ laat dit tog tot onbepaalde tyd die neiging van die gedagtes van die hart van u volk bly,+ en rig hulle hart op u.+ Matteus 22:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+
18 O Jehovah, die God van ons voorvaders Abraham, Isak en Israel,+ laat dit tog tot onbepaalde tyd die neiging van die gedagtes van die hart van u volk bly,+ en rig hulle hart op u.+
32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+