Rigters 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die Kisonstroom het hulle weggespoel,+Die stroom uit die oudheid, die Kisonstroom.+Jy het sterkte vertrap,+ o my siel. Psalm 83:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maak met hulle soos met Miʹdian,+ soos met Siʹsera,+Soos met Jabin+ by die Kisonstroomvallei.+
21 Die Kisonstroom het hulle weggespoel,+Die stroom uit die oudheid, die Kisonstroom.+Jy het sterkte vertrap,+ o my siel.