Daniël 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En kyk! ’n hand het aan my geraak,+ en dit het my geleidelik aangespoor om op my knieë en my handpalms te kom. Handelinge 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar kyk! Jehovah se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die gevangenissel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan+ en gesê: “Staan gou op!” En sy kettings het van sy hande afgeval.+
10 En kyk! ’n hand het aan my geraak,+ en dit het my geleidelik aangespoor om op my knieë en my handpalms te kom.
7 Maar kyk! Jehovah se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die gevangenissel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan+ en gesê: “Staan gou op!” En sy kettings het van sy hande afgeval.+