Psalm 34:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom dié wat hom vrees,+En hy red hulle.+ Hebreërs 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+
14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+