Jeremia 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarop het Jehovah sy hand uitgesteek en my mond daarmee aangeraak.+ Toe het Jehovah vir my gesê: “Kyk, ek het my woorde in jou mond gelê.+ Daniël 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 en terwyl ek nog in die gebed gepraat het, kyk, toe het die man Gabriël,+ wat ek, afgemat van moegheid, in die begin in die visioen gesien het,+ ten tye van die aandoffergawe+ by my aangekom. Openbaring 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En toe ek hom sien, het ek asof dood voor sy voete neergeval. En hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Moenie bevrees wees nie.+ Ek is die Eerste+ en die Laaste,+
9 Daarop het Jehovah sy hand uitgesteek en my mond daarmee aangeraak.+ Toe het Jehovah vir my gesê: “Kyk, ek het my woorde in jou mond gelê.+
21 en terwyl ek nog in die gebed gepraat het, kyk, toe het die man Gabriël,+ wat ek, afgemat van moegheid, in die begin in die visioen gesien het,+ ten tye van die aandoffergawe+ by my aangekom.
17 En toe ek hom sien, het ek asof dood voor sy voete neergeval. En hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Moenie bevrees wees nie.+ Ek is die Eerste+ en die Laaste,+