Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jy mag jou nie voor hulle neerbuig of laat oorhaal om hulle te dien nie,+ want ek, Jehovah jou God, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis,+ wat straf vir die oortreding van die vaders oor die kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag, in die geval van dié wat my haat,+

  • Numeri 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, het my gramskap van die kinders van Israel afgewend+ deurdat hy hoegenaamd geen mededinging teen my onder hulle geduld het nie,+ sodat ek die kinders van Israel in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ nie uitgeroei het nie.

  • 2 Konings 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hy gesê: “Gaan tog saam met my en kyk hoe ek geen mededinging teen Jehovah duld nie.”+ En hulle het hom by hom op sy strydwa laat ry.

  • Psalm 69:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want louter ywer vir u huis het my verteer,+

      En die smaadhede van dié wat u smaad, het op my geval.+

  • Psalm 119:139
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 139 My ywer het ’n einde aan my gemaak,+

      Omdat my teenstanders u woorde vergeet het.+

  • 2 Korintiërs 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want ek is jaloers oor julle met ’n goddelike jaloesie,+ want ek het julle persoonlik aan een man+ in die huwelik beloof+ om julle as ’n kuis+ maagd voor die Christus te stel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel