Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, het my gramskap van die kinders van Israel afgewend+ deurdat hy hoegenaamd geen mededinging teen my onder hulle geduld het nie,+ sodat ek die kinders van Israel in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ nie uitgeroei het nie.

  • 1 Konings 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierop het hy gesê: “Ek was absoluut jaloers+ ten opsigte van Jehovah, die God van die leërs; want die kinders van Israel het u verbond verlaat,+ hulle het u altare afgebreek,+ en hulle het u profete met die swaard doodgemaak,+ sodat ek alleen oorgebly het;+ en nou soek hulle my siel om dit weg te neem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel