2 Wanneer jy daar kom, moet jy daar soek na Jehu,+ die seun van Joʹsafat, die seun van Nimsi; en jy moet ingaan en hom uit die midde van sy broers laat opstaan en hom in die binneste vertrek+ bring.
30 Eindelik het Jehu by Jisʹreël+ gekom, en Iseʹbel+ het dit gehoor. En sy het haar oë met swart verf geverf+ en haar kop pragtig versier+ en deur die venster afgekyk.+