1 Konings 20:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En dié wat oorgebly het, het na Afek+ gevlug, na die stad; en die muur het op sewe-en-twintigduisend man geval wat oorgebly het.+ Wat Ben-Hadad betref, hy het gevlug+ en uiteindelik in die stad gekom, in die binneste+ vertrek. 1 Konings 22:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Daarop het Migaʹja gesê: “Kyk! Jy sal sien langs watter weg op dié dag dat jy die binneste+ vertrek sal ingaan om weg te kruip.”+
30 En dié wat oorgebly het, het na Afek+ gevlug, na die stad; en die muur het op sewe-en-twintigduisend man geval wat oorgebly het.+ Wat Ben-Hadad betref, hy het gevlug+ en uiteindelik in die stad gekom, in die binneste+ vertrek.
25 Daarop het Migaʹja gesê: “Kyk! Jy sal sien langs watter weg op dié dag dat jy die binneste+ vertrek sal ingaan om weg te kruip.”+