1 Konings 2:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Daarop het die koning bevel gegee aan Benaʹja, die seun van Joʹjada, wat toe uitgegaan en hom aangeval het, sodat hy gesterf het.+ En die koninkryk is stewig gevestig in die hand van Salomo.+
46 Daarop het die koning bevel gegee aan Benaʹja, die seun van Joʹjada, wat toe uitgegaan en hom aangeval het, sodat hy gesterf het.+ En die koninkryk is stewig gevestig in die hand van Salomo.+