1 Konings 20:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En kyk! ’n sekere profeet het na Agab, die koning van Israel,+ gekom en toe gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Het jy hierdie hele groot menigte gesien? Kyk, ek gee hulle vandag in jou hand, en jy sal sekerlik weet dat ek Jehovah is.’”+ Amos 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
13 En kyk! ’n sekere profeet het na Agab, die koning van Israel,+ gekom en toe gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Het jy hierdie hele groot menigte gesien? Kyk, ek gee hulle vandag in jou hand, en jy sal sekerlik weet dat ek Jehovah is.’”+
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+