Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En die Filistyne+ het al hulle kampe by Afek bymekaargebring, terwyl die Israeliete kamp opgeslaan het by die fontein wat in Jisʹreël+ was.

  • 2 Konings 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hy gesê: “Maak die venster na die ooste oop.” En hy het dit oopgemaak. Uiteindelik het Eliʹsa gesê: “Skiet!” En hy het geskiet. Hy het toe gesê: “Jehovah se pyl van redding, ja, die pyl van redding+ teen Sirië! En jy sal Sirië beslis heeltemal verslaan by Afek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel