1 Samuel 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En die Filistyne+ het al hulle kampe by Afek bymekaargebring, terwyl die Israeliete kamp opgeslaan het by die fontein wat in Jisʹreël+ was. 1 Konings 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En by die jaarwisseling het Ben-Hadad die Siriërs+ opgeroep en na Afek+ opgetrek om teen Israel te veg.
29 En die Filistyne+ het al hulle kampe by Afek bymekaargebring, terwyl die Israeliete kamp opgeslaan het by die fontein wat in Jisʹreël+ was.
26 En by die jaarwisseling het Ben-Hadad die Siriërs+ opgeroep en na Afek+ opgetrek om teen Israel te veg.