7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+
5 En die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is wanneer ek my hand teen Egipte uitsteek,+ en ek sal inderdaad die kinders van Israel onder hulle uitlei.”+
14 En ek sal my hand teen hulle uitstrek+ en die land ’n verlate woesteny maak, ja, ’n erger woesteny as die wildernis in die rigting van Dibla, in al hulle woonplekke. En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”
7 En my heilige naam sal ek onder my volk Israel bekend maak, en ek sal my heilige naam nie meer laat ontheilig nie;+ en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is,+ die Heilige in Israel.’+