1 Konings 18:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En toe Agab Eliʹa sien, het Agab onmiddellik vir hom gesê: “Is dit jy, jy wat Israel in die ongeluk stort?”+ Amos 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘In die poort het hulle ’n teregwyser gehaat,+ en hulle verfoei iemand wat volmaakte dinge spreek.+ Galasiërs 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wel, het ek dan julle vyand geword+ omdat ek julle die waarheid vertel?+
17 En toe Agab Eliʹa sien, het Agab onmiddellik vir hom gesê: “Is dit jy, jy wat Israel in die ongeluk stort?”+
10 “‘In die poort het hulle ’n teregwyser gehaat,+ en hulle verfoei iemand wat volmaakte dinge spreek.+